Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
22 Junie

22 Junie

Gebeure


- 1825 Die Britse Parliament skaf feodalisme en die leenheer stelsel af in Britse Noord-Amerika.
- 1846 Adolphe Sax patenteer die saxofoon.
- 1941 Duitsland val die Sowjetunie aan, in een van die mees dramatiese keerpunte in die Tweede Wêreldoorlog.
- 1976 Die Kanadese laerhuis skaf die doodstraf af.

Geboortes


- 1757 George Vancouver seevaarder (/1798).
- 1767 Wilhelm von Humboldt, filosoof en staatkundige (/1835).
- 1837 Paul Morphy, skaakspeler (/1884).
- 1856 H. Rider Haggard, skrywer (/1925).
- 1885 Milan Vidmar, skaakspeler (/1962).
- 1898 Erich Maria Remarque, skrywer (/1970).
- 1906 Billy Wilder, regisseur (/2002).
- 1906 Anne Morrow Lindbergh, skrywer en vlieër (/2001).
- 1921 Joseph Papp, regisseur.
- 1944 Klaus Maria Brandauer, akteur.
- 1949 Meryl Streep, akteur.
- 1953 Cyndi Lauper, sanger.

Sterftes


- 431 Paulinus van Nola, digter.
- 1965 David O. Selznick, film vervaardiger.
- 1969 Judy Garland, sanger, akteur.
- 1974 Darius Milhaud, komponis.
- 1987 Fred Astaire, danser, akteur.

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae


- Anglikaanse fees van St Alban. Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
06-20 06-21 06-22 06-23 06-24
Dae in die geskiedenis
/Bronnemateriaal Kategorie:Datum ja:6月22日 ko:6월 22일 simple:June 22 th:22 มิถุนายน

1825

Gebeure


-

Geboortes


- 13 Maart - Benjamin Woolfield Mountfort
- 10 Oktober - Paul Kruger

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1822182318241825182618271828
Kategorie:19de eeu ko:1825년

Feodalisme

Die feodalisme was 'n stelsel wat die maatskaplike, politieke en ekonomiese lewe van die Europese Middeleeue gekenmerk het. Die term is afgelei van die Oud-Duitse woord fihu (vee) (wat destyds gelykstaan aan besit) en verskyn as Middellatyns feudum. Die feodalisme het betrekking op die verhouding tot ondergeskiktes wat op twee verskillende gebiede ontwikkel: Die verhouding van boere tot grondbesitters en die betrekkinge tussen vasalle en here. Die stelsel is gebaseer op die eed (foedus) wat 'n leenman aan sy leenheer (die koning in die algemeen) afgelê het.

1846

Gebeure


- 17 Mei - Die Saxofoon word deur Adolphe Sax gepatenteer.

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1843184418451846184718481849
Kategorie:19de eeu ko:1846년 th:พ.ศ. 2389

1941

Gebeure


- 13 April Die Sowjet-Unie en Japan sluit 'n verdrag van neutraliteit.
- 17 April Joego-Slawië gee oor aan Duitsland
- 27 April Duitse troepe betree Athene tydens die Tweede Wêreldoorlog.
- 24 April Duitse magte verower Vilnius, Litaue, Brest-Litovsk en Kaunas.

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1938 1939 1940 1941 1942 1943 1944
Kategorie:20ste eeu ja:1941年 ko:1941년 simple:1941

Duitsland

Duitsland (Duits: Deutschland) is Europa se grootste ekonomie en ook die land in Europa met die hoogste bevolkingtal. Duitsland is geleë in Sentraal-Europa en grens aan Nederland, België, Luxemburg, Frankryk, Switserland, Oostenryk, Tsjeggië, Pole en Denemarke.

Geskiedenis

:
Hoofartikel: Geskiedenis van Duitsland

Politiek

:
Hoofartikel: Politiek van Duitsland

Geografie

:
Hoofartikel: Geografie van Duitsland

State

:
Hoofartikel: State van Duitsland Duitsland bestaan uit 16 deelstate:
- Brandenburg
- Hansestad Hamburg
(Hansestadt Hamburg)
- Hansestad Bremen
(Hansestadt Bremen)
- Nedersaksen
(Niedersachsen)
- Noordryn-Wesfalen
(Nordrhein-Westfalen)
- Baden-Württemberg
- Beiere
(Bayern)
- Saksen
(Sachsen)
- Saksen-Anholt
(Sachsen-Anhalt)
- Hessen
- Berlyn (Berlin)
- Mecklenburg-Voorpommeren
(Mecklenburg-Vorpommern)
- Thuringen
(Thüringen)
- Rynland-Palts
(Rheinland-Pfalz)
- Saarland
- Sleeswyk-Holstein
(Schleswig-Holstein)

Ekonomie

:
Hoofartikel: Ekonomie van Duitsland Die bruto geografiese produk (BGP) groei in die jaar 2004 met sowat twee persent en bereik 2 200 miljard Euro. Verbruikerspryse het in 2004 met 1,6 persent gestyg. Tussen 1970 en 2004 het die aandeel werknemers in die nywerheidsektor van 46 tot 26 persent gedaal, terwyl die aandeel werknemers in die dienstesektor verdubbel het en nou 71 persent (of 27 miljoen mense) bedra. Die tersiêre sektor se bydrae tot die BGP beloop tans meer as 70 persent.

Demografie

:
Hoofartikel: Demografie van Duitsland Van die 82,5 miljoen inwoners is meer as 42 miljoen vroulik, en 7,3 miljoen is buitelanders. Die natuurlike bevolkingsaanwas bly negatief, met 706 000 geboortes en 818 000 sterfgevalle in die jaar 2004. Aangesien die laaste sensus in die Duitse Demokratiese Republiek in 1983 en in die vroeëre Bondsrepubliek Duitsland (Wes-Duitsland) in 1987 plaasgevind het, sal presiese statistieke gegewens eers weer met die gesamentlike Europese sensus van die jaar 2010/11 beskikbaar wees.

Kultuur

:
Hoofartikel: Kultuur van Duitsland

Sien ook

Category:Duitsland Category:Lande in Europa fiu-vro:S'aksamaa als:Deutschland ja:ドイツ ko:독일 ms:Jerman roa-rup:Ghirmânii simple:Germany th:สหพันธ์สาธารณรัฐเยอรมนี zh-min-nan:Tek-kok


Sowjetunie

Die Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke (USSR) (English: Union of Soviet Socialist Republics (USSR)) (Сою́з Сове́тских Социалисти́ческих Респу́блик (СССР), Soyuz Sovetskikh Sotsialisticheskikh Respublik (SSSR)), ook genoem Sowjet-Unie (Сове́тский Сою́з, Sovetsky Soyuz), was 'n staat in noord Eurasië wat bestaan het vanaf 1922 tot 1991. Die lys van republieke in die Sowjet-Unie het gewissel gedurende hierdie periode. Gedurende die laaste jare van bestaan het die Sowjet-Unie bestaan uit 15 Sosialistiese Sowjetrepublieke (S.S.R.). Rusland was die grootste Republiek in die Sowjet-Unie, en het dit in amper alle aspekte gedomineer; landoppervlakte, populasie, ekonomie en politiese invloed. Die gebied van die Sowjet-Unie het ook heelwat gewissel, en in die laaste jare was dit ongeveer dieselfde as die vorige Keiserlike Rusland, met die uitsondering van Pole en Finland.
Союз Советских Социалистических Республик
Soyuz Sovetskikh Sotsialisticheskikh Respublik
USSR flag USSR flag
(In Detail) (Detail)
Nasionale leuse: Werkers van die wêreld, verenig!
Beeld:LocationSovietUnion.png
Amptelike taal Russies
Hoofstad Moskou
Area
 - Totaal
 - % water
1ste voor verval
22,402,200 km2
xx%
Bevolking
 - Totaal
 - Digtheid
3de voor verval
293,047,571 (Julie 1991)
13,08/km2 (Julie 1991)
Gestig
 - Verklaar
 - Erken

1922
Ontbinding1991
Geldeenheid Roebel
Tydsone UTC +3 to +11
Volkslied Die Internasionale
(1922-1944)
Gesang van die Sowjet-Unie
(1944-1991)
Internet TLD .SU

Geskiedenis

Hoof artikel: Geskiedenis van die Sowjet Unie Die Sowjet-Unie was die opvolgerstaat van die Keiserlike Rusland maar was kleiner as 'n gevolg van die onafhanklikheid van Pole, Finland en die Baltiese state. Lenin het 'n beleid ingestel waardeur hierdie veroweringe van die Keiserlike Rusland onafhanklikheid kon verkry, en 'n groot aantal ander gebiede het ook wye outonomiteit verkry. Gedurende 1938 en 1940 het die Sowjet-Unie Estland, Letland, Litaue, sekere gebiede van Finland, Pole, Roemenië, Mongolië en Hongarye beset. Onder die aanvoering van Joseph Stalin, het die Sowjet-Unie na die Tweede Wêreldoorlog 'n groot wêreldmag geword. Politiese konfrontasie tussen die Sowjet-Unie en die Verenigde State het geheers vir 'n aantal jare en staan bekend as die Koue Oorlog. In 1991 het die Sowjet-Unie uit mekaar geval na 'n mislukte staatsgreep deur die militêre leiers wat onsteld was met die rigting waarin Gorbachev die land gelei het. Die leiers van die Sowjet-Unie, in chronologiese orde, # Vladimir Lenin (1917-1924) # Joseph Stalin (1924-1953) # Georgy Malenkov (Maart - September, 1953) # Nikita Khrushchev (1953-1964) # Leonid Brezhnev (1964-1982) # Yuri Andropov (1982-1984) # Konstantin Chernenko (1984-1985) # Mikhail Gorbachev (1985-1991)

Politiek

Republieke

Hoof Artikel: Republieke van die Sowjet-Unie
Sowjet RepubliekeOnafhanklike state

- Armeense SSR
- Azerbaijan SSR
- Witrussiese SSR
- Estoniese SSR
- Georgiese SSR
- Kazakh SSR
- Kirghisiese SSR
- Letse SSR
- Littause SSR
- Moldaavse SSR
- Russiese SFSR
- Tadzhik SSR
- Turkmeniese SSR
- Oekraïniese SSR
- Oesbek SSR

- Armenië
- Azerbaijan
- Witrusland
- Estonië
- Georgië
- Kazakhstan
- Kyrgyzstan
- Letland
- Littaue
- Moldova
- Rusland
- Tajikistan
- Turkmenistan
- Oekraïne
- Oesbekistan

Geografie

Hoof artikel: Geografie van die Sowjet-Unie Die Sowjet-Unie het uit die 15 lande hierbo genoem bestaan, met 'n totale oppervlakte van 22,402,200 vk. km.

Ekonomie

Hoof artikel: Ekonomie van die Sowjet-Unie Die Sowjet-Unie was die eerste land wat sy ekonomie gebaseer het op kommunistiese beginsels waardeur die staat al die produksiemoontlikhede besit het.

Demografie

Hoof artikel: Demografie van die Sowjet-Unie Die Sowjet-Unie was een van die wêreld se mees etnies uiteenlopende lande, met meer as 100 nasionale etniese groepe wat binne die grense leef. Die totale populasie was geskat as 293 miljoen in 1991.

Kultuur

Vakansiedae
DatumAfrikaanse naamPlaaslike naamOpmerkings
1 Januarie Nuwejaarsdag Новый Год  
7 Januarie Oosters-ortodokse Kersfees Православное Рождество  
23 Februarie Sowjet-weermag se dag День Советской Армии и Военно-Морского Флота Februarie Revolusie, 1917,
Forming van die Rooi Weermag, 1918
8 Maart Internasionale Vrouedag Международный Женский День  
1 MeiInternasionale Werkersdag Первое Мая - День Солидарности Трудящихся  
9 MeiOorwinningsdag День Победы Capitulation of Nazi Germany, 1945
7 November - 8 November Groot Sosialistiese revolusie van Oktober Седьмое Ноября Oktober Revolusie 1917; tans genoem День Примирения
ja:ソビエト連邦 ko:소비에트 연방 simple:Soviet Union th:สหภาพโซเวียต

1976

Gebeure


- 16 Junie - Oproer in Soweto oor die gebruik van Afrikaans in swart skole
- Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) se televisiediens begin

Geboortes


-

Sterftes


- 16 Junie - Hector Pieterson en vele ander jeugdiges tydens die oproer in Soweto ----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
1973 1974 1975 1976 1977 1978 1979
19e eeu 20ste eeu 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu ja:1976年 ko:1976년 simple:1976 th:พ.ศ. 2519

1757

Gebeure


-

Geboortes


- William Blake - Waterverfskilder

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
17de eeu18de eeu19de eeu
1754175517561757175817591760
Kategorie:18de eeu ko:1757년

1798

Gebeure


- Thompson demonstreer die omsetting van meganiese werk na warmte
- Die Engelse kaptein John Fearn ontdek die eiland Nauru

Geboortes


- Eugène Delacroix - Waterverfskilder

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
17de eeu18de eeu19de eeu
1795179617971798179918001801
Kategorie:18de eeu ko:1798년

1767

Gebeure


-

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
17de eeu18de eeu19de eeu
1764176517661767176817691770
Kategorie:18de eeu ko:1767년 simple:1767

1835

Gebeure

Geskiedenis


- 28 Desember - Osceola lei sy Seminoolvegters in Florida en betree die Tweede Seminooloorlog teen die V.S. Leër.

Meteorologie


- Gaspard-Gustave Coriolis besef dat die rotasie van die Aarde 'n snelheidsafhanklike krag op liggame in die verwysingsraamwerk van 'n nie-roterende Aarde uitoefen.

Geboortes


- 9 Oktober - Charles-Camille Saint-Saëns, Franse klassieke komponis († 16 Desember 1921)

Geskiedenis


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1832183318341835183618371838
Kategorie:19de eeu ko:1835년 simple:1835

Skaak

Skaak is 'n bordspel vir twee spelers, wat gespeel word op 'n vierkantige bord wat verdeel is in agt rye en agt kolomme, maw 64 individuele blokkies wat tradisioneel lig en donker gekleur is. Elke speler het 16 stukke, wat bestaan uit agt pionne, twee torings, twee lopers, twee ruiters, een dame en een koning. Elke stuk skuif op sy eie manier. Die twee kante word onderskei deur kontrasterende kleure. Die doel van die spel is om die koning van die opponent in skaakmat te plaas. Die woord 'skaak' kom van die Persiese woord 'sjah', wat koning beteken. Ook die woord 'mat' is Persies en beteken 'dood'. skaakmat

Eksterne skakels


- [http://www.fide.com Amptelike FIDE Webwerf]
- [http://www.chesshere.com www.chesshere.com: Play online chess for free against players from all over the world, chess database, forums and more]
- [http://wikiquote.org/wiki/Chess Aanhalings] van Wikiquote (in Engels)
- [http://www.chessvariants.com Werf oor skaakvariante]
- [http://www.chesshere.com/ Werf om skaak te speel en meesters se spelle te bestudeer] ja:チェス simple:Chess

1884

Gebeure


- 7 Augustus - Die Duitse Ryk stuur die oorlogskepe Leipzig en Elisabeth na die Angra Pequenabaai in Suidwes-Afrika (Namibië) en neem die kolonie in besit

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1881188218831884188518861887
Kategorie:19de eeu ko:1884년 simple:1884

1925

Gebeure

Fisika


- Heisenberg en Schrödinger formuleer kwantum meganika

Geboortes


- Alfred Baphethuxolo Nzo- ANC politikus

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu20ste eeu21ste eeu
1922192319241925192619271928
Kategorie:20ste eeu ja:1925年 ko:1925년 simple:1925 th:พ.ศ. 2468

1885

Gebeure


- Die Nederlandse skilder Vincent van Gogh verf Die Aartappeleters tydens sy verblyf in Nuenen, Nederland. Dit is 'n olieverfskildery op doek.

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1882188318841885188618871888
Kategorie:19de eeu ko:1885년 simple:1885

1962

Gebeure


- 01-01 Wes-Samoa word onafhanklik van Nieu-Seeland
- In Kanada word die Trans-Canada Highway geopen, die eerste regstreekse verbinding tussen die Pasifiese en Atlantiese kusgebiede van die land. ----

Geboortes

----

Sterftes

---- 1957 -- 1958 -- 1959 -- 1960 -- 1961 -- 1962 -- 1963 -- 1964 -- 1965 -- 1966 -- 1967 -- 1968 -- 1969 Eeue: -- 19de eeu -- 20ste eeu -- 21ste eeu Kategorie:20ste eeu ja:1962年 ko:1962년 simple:1962 th:พ.ศ. 2505

1970

Gebeure


- Die ruimtetuig Apollo 13 keer veilig terug.
- 04-02 Qatar word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk
- 04-22 Die eerste Aarde-dag word gevier.
- 04-24 Gambië word 'n republiek
- Benoit Mandelbrot speel 'n sleutelrol in die ontwikkeling van chaosteorie deur die konsep van fraktaalmeetkunde bekend te stel.

Geboortes

Sterftes


- 06-21 Sukarno, eerste president van Indonesië. ----
- Dae
- Eeue
- Geskiedenis
19de eeu 20ste eeu 21ste eeu
1967 1968 1969 1970 1971 1972 1973
Kategorie:20ste eeu als:1970 ja:1970年 ko:1970년 simple:1970

2002

Gebeure

Geboortes

Sterftes

---- Dae | Eeue | Geskiedenis
20ste eeu21ste eeu22ste eeu
19992000200120022003 20042005
01-200202-200203-200204-200205-200206-200207-200208-200209-200210-200211-200212-2002
Kategorie:21ste eeu als:2002 ja:2002年 ko:2002년 ms:2002 simple:2002 th:พ.ศ. 2545 zh-min-nan:2002 nî

2001

Verenigde nasies se internasionale jaar van die vrywilliger.

Gebeure


- 01-06 Die hooggeregshof van die VSA sertifiseer George W. Bush as die wenner van die 2000 VSA presidensiële verkiesing.
- 01-15 Wikipedia, 'n veeltalige ensiklopedie gemeenskapsprojek, word vrygestel (Wikipedia dag).
- 01-29 Duisende studente-betogers in Indonisië storm die parlement en eis dat president Abdurrahman Wahid bedank oor beweerde betrokkenheid in korrupsieskandale.
- 01-31 'n Libiër word skuldig bevind vir sy deelname in die bomaanval van Pan Am vlug 103 wat in Lockerbie, Skotland geval het in 1988.
- 02 Britse en VSA magte bombardeer die Irakese lugafweernetwerk tydens die Irakese ontwapening.
- 02-06 Likud Party leier Ariel Sharon word verkies as eerste minister van Israel.
- 02-09 Die duikboot USS Greeneville sink per ongeluk die vissersboot Ehime-Maru.
- 02-12 Die NEAR Shoemaker ruimtetuig land op die 433 Eros asteroïed.
- 02-13 400 mense sterf in El Salvador as gevolg van 'n 6.6 aardbewing.
- 02-16 3 mense sterf na VSA- en Verenigde koninkrykmagte 'n voorstad van Bagdad bombardeer.
- 02-19 'n Museum oor die Oklahoma-stad-bomaanval word ingewy.
- 02-20 FBI agent Robert Hanssen word gearresteer en aangekla van spioenasie vir Rusland.
- 02-26 Europese unie verdrag van Nizza geteken.
- 03-01 Wang Wei, in 'n Sjinese vegvliegtuig tref 'n VSA spioenvliegtuig.
- 03-01 Voormalige Joego-Slawiese president Slobodan Milosevic gee oor aan polisie.
- 04-20 Die beweging teen globaliseering hou 'n beraad en groot betoging teen die Vrye handel area van die Amerikas beraad in Quebec.
- 05-10 Meer as 120 mense sterf in 'n stormloop by 'n sokkerwedstryd in Ghana.
- 06-19 23 mense sterf op 'n Irakese sokkerveld in Tel Afr na 'n VSA missiel aanval.
- 06-21 Algehele sonsverduistering.
- 07-02 Die eerste onafhanklike kunsmatige hart inplanting.
- 09-11 Meer as 3 000 mense sterf in die 11 September 2001 terreuraanval.
- 10-04 Aanvalle met antraks in die VSA, bekend gemaak.
- 10-07 VSA aanval van Afganistan begin.
- 11-14 Die Doha verklaring aanvaar.
- 12-14 Ringvormige sonsverduistering.
- 12-27 Sjina verky permanente normale handelstatus met die VSA.

Geboortes

Sterftes


- 01-12 William Hewlett, medestigter van Hewlett-Packard
- 01-16 Laurent-Desire Kabila, president van die Demokratiese Republiek van die Kongo, sluipmoordaanval.
- 01-31 Gordon R. Dickson, skrywer.
- 02-07 Anne Morrow Lindbergh, skrywer, vlieënier.
- 02-18 Balthus, skilder.
- 02-18 Dale Earnhardt, renjaer.
- 02-25 Donald Bradman, krieketspeler.
- 04-14 Hiroshi Teshigahara, regisseur (1927-01-28/).
- 04-15 Joey Ramone, sanger.
- 05-11 Douglas Adams, skrywer.
- 05-28 Francisco Varela, bioloog en filosoof.
- 06-11 Timothy McVeigh, terroris.
- 06-21 John Lee Hooker, musikant.
- 06-28 Jack Lemmon, akteur.
- 07-29 Henryk Jablonski, president van Pole.
- 08-01 Poul Anderson, skrywer.
- 08-06 Jorge Amado, skrywer.
- 08-20 Fred Hoyle, sterrekundige en skrywer.
- 09-02 Christiaan Barnard, Hartchirurg.
- 09-09 Ahmed Shah Massoud, Afgaanse Noordelike aliansie militêre bevelhebber.
- 09-22 Isaac Stern, musikant.
- 11-29 George Harrison, musikant.

Nobel prys wenners


- Fisika: Eric A. Cornell, Wolfgang Ketterle, Carl E Wieman.
- Chemie: William S. Knowles, Ryoji Noyori, K. Barry Sharpless.
- Geneeskunde: Leland H. Hartwell, R. Timothy Hunt, Paul M. Nurse.
- Letterkunde: V.S. Naipaul.
- Vrede: Verenigde Nasies, Kofi Annan.
- Ekonomie: George A. Akerlof, A. Michael Spence, Joseph E. Stiglitz. ---- Eeue | Geskiedenis
20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu
1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004
01-200102-200103-200104-200105-200106-200107-200108-200109-200110-200111-200112-2001
Hierdie bladsy word gebruik om die bladsy uitleg van jare te bespreek. Can we stick to ccffcc throughout? ---- The left aligned table doesn't work for me. Do you think we should have decades at all? How about links to other years and centuries on year pages, links to other centuries and millennia on century pages, extending the eeue page to a more far-reaching timeline page (big bang to heat death), links to other millennia and the time line on the millenmium pages? We do not need decades, except maybe in the years 1000-500 BC where they are handy, because the data (archeological e.g.) gets inprecise. A smooth transition from geological to archeological to historical timescales would be great but is not so easy to organize because the error margins also change. A general timeline page would be nice but may become pretty complicated and not easily accessible for people with different backgrounds that are used to their own way of dating We should move away from tables for layout: tables for tabled data, CSS for layout. I don not know what you mean with CSS and I also do not see what is wrong with tables. They are one of the most powerful aspects of the software as far as I can tell :[http://www.wikipedia.org/wiki/Cascading_Style_Sheets Cascading style sheets] are used for presentation, tables for content structure. I'm thinking white tables if the data has to do with the article, and colored (not meta yellow) CSS boxes to link to other prev/next articles (in ccffcc?). I find white tables rather makeshift looking, unless the content makes that different, see e.g the hieroglyph page on nl.wiki. :Okay. The color display is limited on the computer I'm editing on now, so choosing the colors are up to you — just don't use colors too close to the meta yellow). ::I put the navigation block down below again because the 'globe' on the left upper corner disrupts the alignement I don't like the "Eeue, Geskiedenis, Dae" bullets. The link to "Eeue" is already on all the century pages, "Geskiedenis" on the homepage, and "Hierdie dag in die geskiedenis" on all the day pages. Reformat, remove, keep? I don;t really see the problem with a few links more: it simply facilitates easier navigation. Most other language wiki's have the Eeue link in one form or another, even the german one that is otherwise pretty parsimonous. (Only one year on each side e.g.). I'd say keep. I've made it less prominent though. Consider the visual (CSS needs to be optimized) navigation suggestion at [http://jack.p5.org.uk/nav.html] for when af: renders the span tag and offers Kategorie:21ste eeu als:2001 ja:2001年 ko:2001년 ms:2001 simple:2001 th:พ.ศ. 2544 zh-min-nan:2001 nî

Kompare

left Kompare is a free graphical computer application which helps the user to compare two different text files or two directories. It is part of the KDE Desktop Environment and therefore primarily used on Linux and other Unix-like operating systems. Kompare does not actually compute the differences between the compared files itself, but is merely a graphical front end to the command line interface diff utility. It is a standard KDE tool, it comes packaged with the kdesdk module.

Comparing text files

As the above image shows, Kompare displays the two compared files next to each other in a way that corresponding lines are always positioned as near to each other as possible, independent of the position of the scrollbar. Lines that are different in the compared files are highlighted in both file views. Three different colors are used for highlighting, indicating whether the highlighted passage either
- exists in the first file but not in the second one (ie. the highlighted passage has been deleted from the first file); or
- exists in the second file but not in the first one (ie. it has been added to the first file); or
- exists in both files but is different (ie. it has been changed since the first file had been created)

Other features of Kompare

An incomplete list of features Kompare supports additionally to comparing text files follows.

Comparing directories

When two directories are chosen to be compared instead of two text files, Kompare displays a directory tree for both selected directories, which contains only pairs of corresponding files and directories that are not equal in the two compared directories. Clicking on an entry displays a comparison of the two selected files.

Creating and applying patches

Kompare is able to create a patch file which lists only the differences between two compared text files A and B. Further, Kompare can apply a patch file which was created this way to an original file A and, in this manner, recompute the contents of the corresponding file B. This is a comfortable utility for passing a corrected version of a file to a friend who already has an older version of the same file, because only the (relatively small) patch file has to be delivered and the receiver can generate the corrected file by applying the patch to the original file. The patches created and applied by Kompare are compatible to patch files generated or applied by the command line interface diff utility, because Kompare is in fact merely a graphical front end to diff and the patches are created and applied by patch, which gets called by Kompare.

See also

meld, KDiff3 - visualize differences very much like kompare, but on top of that allow the user to merge files (simply by picking one of a group of differing blocks of texts) and also edit details of the text. Kompare, on the other hand, is not meant for editing or merging.
- http://meld.sourceforge.net/
- http://kdiff3.sourceforge.net/

External links


- [http://www.caffeinated.me.uk/kompare/ Kompare Homepage]
- [http://www.kde-apps.org/content/show.php?content=19001 Kompare on kde-apps.org] category:KDECategory:File comparison tools

sprzet reykjavik hotels warsaw map apartment madrid online casinos










































:: RELATED NEWS ::
Cariamidé
catégorie:Oiseau Catégorie:Gruiformes La famille des cariamidés (ou Cariamidae) est celle des cariamas, grands oiseaux terrestres (70 à 90 cm), aux longues pattes, à tête évoquant un rapace, à long cou et longue queue.
On les trouve en Amérique du Sud, où ils fréquentent
Eurypygidae
catégorie:Oiseau Catégorie:Gruiformes La famille des eurypygidés (ou Eurypygidae) ne comprend qu'une seule espèce d'oiseaux : le caurale soleil. C'est un oiseau de taille moyenne (43-48 cm) à l'aspect de héron, à long bec et long cou, et au plumage joliment dessiné. Il vit en Amérique c

Rhynochétidé
catégorie:Oiseau Catégorie:Gruiformes La famille des rhynochétidés (ou Rhynochetidae) ne comprend qu'une seule espèce : le cagou. C'est un oiseau de taille moyenne (55 cm), presque incapable de voler, aux longues plumes occipitales, au plumage blanchâtre orné de barres sur les ailes.
Il ne vit qu'en Nouvelle-Calédonie, où on le rencontre dans les forêts et dans certains types
Heliornithidae
catégorie:Oiseau Catégorie:Gruiformes La famille des héliornithidés (ou Heliornithidae) est celle des grébifoulques, oiseaux aquatiques de taille moyenne (26 à 59 cm), aux pattes palmées vivement colorées.
On les trouve dans les régions tropicales d'Amérique, d'Afrique et d'Asie du Sud-Est
Rallidae
La famille des rallidés (ou Rallidae) comprend les râles, les marouettes, les talèves, les foulques, et les gallinules ou poules d'eau. Il s'agit d'oiseaux de taille petite à moyenne (de 12 à 63 cm), terrestres et aquatiques. Leur cou est modérément long, ils ont les ailes larges, la queue
La légende de Mélusine
Catégorie:Mythologie celtique Mélusine est une fée qui appartient à la tradition populaire du Moyen Âge. Voici, dans une adaptation en français moderne du Livre de Mélusine de Jean d'Arras (1392), la scène de sa rencontre avec le chevalier Raymondin. Ce jeune homme vient de causer accidentellement la mort de son oncle, le catégorie:Oiseau Catégorie:Gruiformes La famille des psophiidés (ou Psophiidae) est celle des agamis, oiseaux terrestres de taille moyenne (de 45 à 52 cm), au cou assez long ainsi que les pattes. Ils ont le bec court et puissant, et le dos voûté. Ils vivent dans le nord de l'Amérique du Sud, où ils fréquentent la forêt tropicale dense.

Liste des espèces


- Agami trompette.
Autruche (homonymie)

- L'autruche, l'oiseau ;
- l'Autruche, rivière coulant dans le Territoire de Belfort ;
- Autruche, commune française des Ardennes
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org