Home About us Products Services Contact us Bookmark
:: wikimiki.org ::
1800

1800

Gebeure


- 1 Januarie - Die VOC word formeel ontbind.

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
17de eeu18de eeu19de eeu
1979179817991800180118021803
Kategorie:18de eeu ko:1800년

1 Januarie

1 Januarie is die eerste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 364 dae in die res van die jaar (365 in skrikkeljare).

Gebeure


- 45 VGE - Die Juliaanse tydsberekening tree in werking.
- 404 - Die laaste gladiatorkompetisie vind plaas in Rome.
- 1438 - Albert II van Habsburg word koning van Hongarye.
- 1622 - In die Gregoriaanse kalender word 1 Januarie as die eerste dag van die jaar verklaar.
- 1651 - Karel II van Engeland word die koning van Skotland.
- 1700 - Rusland aanvaar die Juliaanse tydsberekening.
- 1707 - Johan V word die koning van Portugal.
- 1788 - Die eerste uitgawe van The Times word gepubliseer.
- 1801 - Die wetgewende unie van Groot Brittanje en Ierland smelt saam om die Verenigde koningryk te vorm, die Sint Patrickkruis word tot die Union Jack gevoeg.
- 1801 - Giuseppe Piazzi ontdek die eerste asteroïed, 1 Ceres.
- 1804 - Die einde van Franse regering in Haïti.
- 1808 - Invoering van slawe na die VSA word verban.
- 1863 - Abraham Lincoln lewer die emansipasieafkondiging tydens die tweede jaar van die Amerikaanse burgeroorlog.
- 1880 - Konstruksie van die Panamakanaal begin.
- 1893 - Japan aanvaar die Gregoriaanse kalender.
- 1899 - Die einde van die Spaanse regering in Kuba.
- 1901 - Nigerië word 'n Britse protektoraat.
- 1901 - Stigting van die statebond van Australië(Federasie).
- 1912 - Stigting van die Republiek van China op die Chinese vasteland.
- 1937 - Anastasio Somoza word die president van Nicaragua.
- 1956 - Die einde van die Anglo-Egiptiese kondominium in die Soedan.
- 1959 - In Kuba word Fulgencio Batista deur Fidel Castro omvergewerp.
- 1960 - Kameroen word onafhanklik.
- 1962 - Wes-Samoa word onafhanklik van Nieu-Seeland.
- 1964 - Die federasie van Rhodesië en Njassaland ontbind.
- 1970 - Die Unix epog begin om 00:00:00 GT.
- 1971 - Sigaret advertensies word verban op die VSA-televisie.
- 1979 - Die VSA en China begin diplomatiese betrekkinge.
- 1981 - Griekeland betree die Europese gemeenskap.
- 1983 - ARPANET verander offisieël na die internetprotokol, om die Internet te vorm.
- 1984 - AT&T word opgebreek in 22 onafhanklike dele.
- 1984 - Spanje en Portugal betree die Europese gemeenskap.
- 1993 - Tsjeggo-Slowakye verdeel, en die Tsjeggiese republiek, en die republiek van Slowakye word gestig.
- 1994 - Die Noord Amerikaanse vryehandelsverdrag word in werking gestel.
- 1995 - Die Wêreld-handelsorganisasie word geskep om die Algemene ooreenkoms op tariewe en handel te vervang.
- 1995 - Oostenryk, Finland and Swede betree die Europese unie.
- 1999 - Die Eurogeldeenheid word ingelei.
- 2002 - Eurobanknote en -muntstukke word ingelei.
- 2003 - Luís Inácio Lula da Silva word president van Brasilië.

Geboortes


- 1431 - Pous Alexander VI (18 Augustus,1503).
- 1449 - Lorenzo de Medici, staatskundige (9 April,1492).
- 1484 - Huldreich Zwingli, protestante leier (11 Oktober,1531).
- 1618 - Bartolomé Esteban Murillo, skilder (3 April,1682).
- 1735 - Paul Revere (10 Mei,1818).
- 1839 - Ouida, skrywer (25 Januarie,1908).
- 1860 - George Washington Carver, plantkundige (5 Januarie,1943).
- 1863 - Pierre de Coubertin, historikus (2 September,1937).
- 1876 - Harriet Brooks, fisikus (17 April,1933).
- 1879 - E. M. Forster, skrywer (7 Junie,1970).
- 1887 - Wilhelm Canaris, admiraal (9 April,1945).
- 1890 - Anton Melik, aardrykskundige (8 Junie,1966).
- 1894 - Satyendra Nath Bose, wiskundige (4 Februarie,1974).
- 1895 - J. Edgar Hoover, FBI direkteur (2 Mei,1972).
- 1909 - John Glenn, ruimtevaarder.
- 1912 - Kim Philby, spioen (11 November,1988).
- 1917 - Jule Gregory Charney, weerkundige (16 Junie,1981).
- 1919 - J. D. Salinger, skrywer.
- 1925 - Idi Amin, diktator.
- 1933 - Joe Orton, skrywer (9 Augustus,1967).
- 1940 - Helmut Jahn, argitek.
- 1945 - Jacky Ickx, renjaer.

Sterftes


- 898 - Odo, graaf van Parys.
- 1817 - Martin Heinrich Klaproth, chemikus (1 Desember,1743).
- 1894 - Heinrich Hertz, fisikus (22 Februarie,1857).
- 1953 - Hank Williams, sanger (17 September,1923).
- 1972 - Maurice Chevalier, akteur (12 September,1888).
- 1992 - Grace Hopper, rekenaar pionier (9 Desember,1906).

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae


- Baie lande wat die Gregoriaanse kalender gebruik, vier Nuwejaarsdag om 00:00:00 met vuurwerkvertonings.
- Katolieke agtdaagse fees van die heilige maagd Maria, moeder van God.
- Die agtste dag van Kersfees.
- Kopieregvervaldag word in die VSA gevier, wanneer 'n jaar se werke publieke domein word. Word nie gevier tussen 1978 tot 2018 nie, as gevolg herhaalde kopiereg-verlengings.
- Onafhanklikheidsdag van Haïti.
- Stigtingsdag in China.
- Onafhanklikheidsdag van die Soedan.
- Bevrydingsdag in Kuba.
- Stigtingsdag in Slowakye.
- Laaste dag van Kwanzaa.
- Wêreldbiddag vir vrede. Kategorie:Datum ja:1月1日 ko:1월 1일 simple:January 1 th:1 มกราคม

VOC

Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (Vereenigde Oostindische Compagnie in ou Nederlands, algemeen afgekort as VOC) was 'n organisasie wat in die 17e en 18e eeu die monopolie vanaf die Nederlandse owerheid verkry het tot handel dryf met en kolonialisering van Asië. Die VOC word ook gesien as die eerste maatskappy wat aandele uitgegee het. Tot 1595 was handel met Oosterse speserye volledig in die hande van Portugal, wat vanaf 1498 vaarroetes na Asië ontdek het. Kaarte en roetes word streng geheim gehou sodat Portugal in effek 'n monopolie op die handel behou. Eers in 1592, met die terugkeer van Jan Huygen van Linschoten vanuit die Oriënt, het die inwoners van die Nederlandse Republiek voldoende kennis verkry om self 'n ekspedisie uit te rus. Tussen 1598 en 1601 word daar in totaal 15 ekspedisies met 65 skepe aangepak. Nadat hulle besef dat Portugal en Engeland besig is om hulle te oortref met hierdie handel, besluit die Staten-Generaal, die parlement van die Nederlandse Republiek, in 1602 om al die bestaande ekspedisiemaatskappye te verenig, en reik aandele uit aan al die eienaars van die bestaande maatskappye. Hierdie nuwe maatskappy was die VOC, en het bestaan uit ses kamers: Amsterdam, Middelburg, Enkhuizen, Delft, Hoorn en Rotterdam. Verteenwoordigers van die onderskeie kamers was saam bekend as die Here XVII. Die VOC het vele voorregte vanaf die regering verkry, soos die monopolie op die handel verby die Kaap die Goeie Hoop en die Straat van Magellaan, die reg om gebiede te besit, oorloë te voer en internationale verdrae te sluit. Trouens het die VOC in Asië opgetree asof dit die Nederlandse staat was. Teen die einde van die agtiende eeu lei korrupsie en wanbestuur tot bankrotskap van die VOC. Die Here XVII is in 1795 afgedank, en die VOC word vyf jaar later, op 1 Januarie 1800, formeel ontbind.

Verowerde gebiede


- St. Helena.
- Kaapstad + omgewing.
- Mauritius.
- Fort in Anglonische baai in Mosambiek.
- Verskillende vestinge in die Midde Ooste.
- Suratte (wes-kus van Indië).
- Malabar (suid-kus van Indië).
- Coromandel (Oost-kust van Indië).
- Bengalen (Bangladesh).
- Verskillende plekke in Myanmar.
- Verskillende plekke in Thailand.
- Verskillende plekke in Vietnam.
- Verskillende plekke in Sjina.
- Nederlands-Oos-Indië.
- Deshima in Japan.

Bronne

In Nederlands


- [http://www.vocsite.nl/ De VOCsite]
- [http://voc-kenniscentrum.nl/ VOC kenniscentrum]
- [http://www.inghist.nl/Onderzoek/Projecten/DAS Dutch-Asiatic Shipping (1595-1795)]
- [http://voc.websilon.nl/ Uitgevaren voor de Kamers van de VOC]
- [http://www.histocasa.nl/content/artikelen/voc.shtml HistoCasa: De Verenigde Oostindische Compagnie]
- Hans Bonke: De zeven reizen van de Jonge Lieve. SUN Uitgewers (ISBN 9061686598)

In Engels


- [http://www.tanap.net/content/voc/organization/organization_intro.htm F.S. Gaastra: VOC Organization]
- [http://www.oldest-share.com/index_nl.htm Die wêreld se oudste aandeel] - VOC 1606
- [http://www.colonialvoyage.com Dutch Portuguese Colonial History] Category:VOC Category:Amsterdam Category:17e eeu Category:18e eeu Category:Kaapstad category:Nederland ja:オランダ東インド会社 ms:Syarikat Hindia Timur Belanda

Hierdie Dag In Die Geskiedenis

Let wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word. ----

Eksterne Engelse skakels


- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science] Kategorie:Lys ja:365日 ko:366일

Eeue

Kategorie:Eeue

17de eeu

Eeue
16de eeu17de eeu18de eeu
1600160116021603160416051606160716081609
1610161116121613161416151616161716181619
1620162116221623162416251626162716281629
1630163116321633163416351636163716381639
1640164116421643164416451646164716481649
1650165116521653165416551656165716581659
1660166116621663166416651666166716681669
1670167116721673167416751676167716781679
1680168116821683168416851686168716881689
1690169116921693169416951696169716981699
1700170117021703170417051706170717081709
Suid Afrikaanse Geskiedenis Op 6 April 1652 land Jan van Riebeeck aan die suidpunt van Afrika om 'n verversingstasie te stig vir die skepe van die Hollandse Oos Indiese Kompanjie. Kategorie:17de eeu ja:17世紀 ko:17세기 th:คริสต์ศตวรรษที่ 17

18de eeu

Die Kaap was vir die grootste deel van die 18de eeu 'n kolonie van Nederland. Eeue
17de eeu18de eeu19de eeu
17001701170217031704 17051706170717081709
17101711171217131714 17151716171717181719
17201721172217231724 17251726172717281729
17301731173217331734 17351736173717381739
17401741174217431744 17451746174717481749
17501751175217531754 17551756175717581759
17601761176217631764 17651766176717681769
17701771177217731774 17751776177717781779
17801781178217831784 17851786178717881789
17901791179217931794 17951796179717981799
18001801180218031804 18051806180718081809
Kategorie:18de eeu ja:18世紀 ko:18세기

1979

Gebeure

Geboortes

Sterftes

----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
1976 1977 1978 1979 1980 1981 1982
19e eeu 20ste eeu 21ste eeu
Kategorie:20ste eeu als:1979 ja:1979年 ko:1979년 simple:1979 th:พ.ศ. 2522

1798

Gebeure


- Thompson demonstreer die omsetting van meganiese werk na warmte
- Die Engelse kaptein John Fearn ontdek die eiland Nauru

Geboortes


- Eugène Delacroix - Waterverfskilder

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
17de eeu18de eeu19de eeu
1795179617971798179918001801
Kategorie:18de eeu ko:1798년

1801

Gebeure


- 04-02 - In die Napoleonese oorloë word die Britte deur die Deense vloot verslaan met die slag van Kopenhagen.
- Die boere van Graaff-Reinet kom in opstand.

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1798179918001801180218031804
Kategorie:19de eeu ko:1801년

1803

Gebeure


- As gevolg van die Vrede van Amiens kom die Kaapkolonie onder die beheer van die Bataafse Republiek.
- Napoléon Bonaparte verkoop die Franse kolonie Louisiana aan die Verenigde State

Meteorologie


- Luke Howard en Francis Beaufort ontwikkel hulle klassifikasiestelsels vir wolke

Geboortes


-

Sterftes


- ---- Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu19de eeu20ste eeu
1800180118021803180418051806
Kategorie:19de eeu ko:1803년

Kategorie:18de eeu

Kategorie:Eeue ja:Category:18世紀

Отрадное

Отрадное:
- Отрадное — город в Ленинградской области
- Отрадное — на северо-востоке Москвы

aminokwasy prace magisterskie bielizna erotyczna sitemap.html slots










































:: RELATED NEWS ::
All Rights Reserved 2005 wikimiki.org